Winifred Bryson

Winifred Bryson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Winifred Brison
Geboorte (1892-12-20)20 Desember 1892
Sterfte 20 Augustus 1987 (op 94)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Winifred Bryson (20 Desember 1892 – 20 Augustus 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente South of Suva (1922), The Hunchback of Notre Dame (1923), Flirting with Love (1924), en The Awful Truth (1925).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy